Welcome to Free State Metals

Situated in Bloemfontein, Free State Metals has been a leader in the metal recycling industry in the Free State since 1962.

What many people do not know is that we also rent out Skips, 3m and 6m insulated containers for site offices and storages.

Over the last 53 years we have alo constructed Custom Skips/containers.

In addition to that, we also sell B Grade Metal.

Please browse our site and contact us for solutions.


Free State Metals is geleë in Bloemfontein en is reeds sedert 1962 die leier in die skroot metaal herwinings bedryf in die Vrystaat.

Wat baie mense NIE weet nie, is dat ons ook Skips, 3m en 6m geinsuleerde "containers" verhuur wat gebruik kan word vir kantore of stoorplek.

Oor die afgelope 53 jare het ons ook verskeie pasmaak vervoerhouers gebou.

Ons verloop B Graad metaal teen baie billike pryse

Gaan deur ons webwerf en kontak ons gerus vir persoonlike oplossings.