About Free State Metals

Situated in Bloemfontein, Free State Metals has been a leader in the metal recycling industry in the Free State since 1962. Dennis, Christo and Quintus van Heerden, sons of the founder member Dennis van Heerden snr., own the business and are mutually involved in management. We are engaged in the recovery, buying, selling and processing of ferrous and non-ferrous metals.

We provide an array of services in the Scrap metal trade and industry and also stock B-Grade steel, plant and machinery. We address the waste disposal needs in Bloemfontein offering Skips and Bins for the building industry, etc. Free State Metals serves both the domestic and business sectors. Our goal is to exceed the expectations of every client by offering outstanding customer service. Our staff are distinguished by their functional and technical expertise combined with their hands-on experience, thereby ensuring that our clients receive the most effective and professional service.

As leaders in the Scrap metal industry, Free State Metals is involved in every stage of the processing of materials. Always taking extra care in the impact on the environment. Typically we are involved in numerous projects along with organisations aimed at protecting our natural resources. We are members of The Waste Institute of South Africa and the Metal Recyclers Association of South Africa.

We believe the solutions of tomorrow require a vision of today: That vision to continuously improve is the Free State Metals difference.

We service the Free State, Northern Cape, Eastern Cape and Lesotho.


Free State Metals is geleë in Bloemfontein en is reeds sedert 1962 die leier in die skroot metaal herwinings bedryf in die Vrystaat. Dennis, Christo en Quintus van Heerden, seuns van die stigters lid, Dennis van Heerden Snr., besit en bestuur die besigheid. Ons is bedrewe in die herwining, aankoop, verkoop en prosesering van alle grade metale.

Ons bied 'n verskeidenheid dienste in die skroot metaal bedryf en verskaf B-Graad staal asook toerusting en masjienerie. Free State Metals hanteer onder andere lywige afval verwydering in die Bloemfontein area deur Skips en Bins te verskaf aan die bou bedryf, ens. Ons bedien die huishoudelike sowel as die besigheids sektore. Ons lewer uitstaande kliëntediens en streef daarna om elke kliënt se verwagting en behoefte te bevredig. Ons personeel met hul toegewyde praktiese en tegniese ondervinding staan altyd gereed om uitstaande diens te lewer.

As leiers in die skroot metaal bedryf is Free State Metals betrokke by alle stadiums van die herwinnings proses, en lewer ons 'n groot bydrae om enige negatiewe impak op ons omgewing tot n minimum te beperk. Derhalwe is ons betrokke by verskeie projekte saam met organisasies met die doelwit om ons natuurlike hulpbronne te bewaar. Ons is lede van ”The Waste Institute of South Africa” en ”The Metal Recyclers Association of South Africa.”

Ons glo dat om oplossings vir more te kry, moet jy 'n visie vir vandag hê: Daardie visie om aanhoudend te verbeter is die Free State Metals verskil.

Ons bedien die Vrystaat, Noord Kaap, Oos Kaap en Lesotho.